Genesis 2
Afrikaans 1933/1953
11Die naam van die eerste is die Pison. Dit is hy wat om die hele land H wila loop waar die goud is.
16En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet,