bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Exodus 31
Exodus 31
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 30
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 32 →
1
Die Here het met Moses gepraat en gesê:
2
“ Kyk, Ek het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam geroep.
3
Ek het hom met die Gees van God vervul – met wysheid, insig en kennis, en met al die nodige vakmanskap,
4
om vindingryke planne te beraam vir die werk met goud, silwer en brons,
5
en vir die bewerking van edelstene vir monterings, en die bewerking van hout, om dit te doen met al die nodige vakmanskap.
6
“En Ek, kyk, Ek het Oholiab, seun van Agisamag, van die stam van Dan, as sy bystand gegee; en in die hart van elkeen wat vaardig is, het Ek wysheid gegee, sodat hulle alles kan maak wat Ek jou beveel het:
7
die Tent van Ontmoeting, die ark vir die Getuienis, die versoendeksel wat daarop kom, al die toebehore van die tent,
8
die tafel en sy toebehore, die menora van suiwer goud en al sy toebehore, die altaar vir die reukwerk,
9
die brandofferaltaar en al sy toebehore, die waskom en sy voetstuk,
10
die geweefde klere – dit is die heilige klere vir Aäron, die priester, en die klere van sy seuns, vir die priesterdiens –
11
die salfolie en die geurige reukwerk vir die heiligdom. Net soos Ek jou beveel het, moet hulle dit maak.”
12
Die Here het vir Moses gesê:
13
“Jy self moet vir die Israeliete sê, ‘My Sabbatte moet julle beslis onderhou, want dit dien as 'n teken tussen My en julle vir al julle komende geslagte, sodat julle kan weet dat Ek, die Here, die Een is wat julle heilig.
14
Julle moet die Sabbat onderhou, want dit is heilig vir julle. Wie dit ontheilig, moet beslis sterf. As enigiemand op dié dag werk, moet daardie persoon onder sy volk uitgeroei word.
15
Ses dae lank mag daar gewerk word, maar op die sewende dag is dit 'n buitengewone Sabbat, gewy aan die Here. Elkeen wat op die Sabbatdag werk doen, moet beslis sterf.
16
Die Israeliete moet die Sabbat onderhou deur die Sabbat in hulle komende geslagte te vier as 'n ewige verbond.
17
Dit dien as 'n ewige teken tussen My en die Israeliete. Want in ses dae het die Here die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gerus en is Hy verkwik.’ ”
18
Nadat die Here klaar met Moses gepraat het, het Hy vir hom op die berg Sinai die twee tafels met die Getuienis gegee – kliptafels waarop daar deur die vinger van God geskryf is.
← Chapter 30
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 32 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40