bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Job 18
Job 18
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 17
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 19 →
1
Bildad uit Suag het hierop gereageer en gesê:
2
“Hoe lank gaan julle nog tyd bestee aan woorde? Kom tot insig! Dan kan ons praat.
3
Waarom word ons as vee beskou? Waarom is ons stompsinnig in julle oë?
4
Jy, 'n mens wat homself verskeur in sy toorn – moet die aarde ter wille van jou verlate lê, rotse uit hulle plek verskuif word?
5
“ Boonop, die lig van goddeloses word uitgedoof; die vlam van hulle vuur gee nie meer 'n gloed af nie.
6
Die lig in sy tent raak donker, sy lamp bo hom word uitgedoof.
7
Sy kragtige treë word belemmer, sy eie raad bring hom tot 'n val.
8
Ja, hy word deur sy eie voete in 'n vangnet ingelei; hy loop heen en weer oor die latwerk bo 'n vanggat.
9
'n Valstrik gryp hom aan die hakskeen, 'n strik vang hom vas.
10
'n Vangriem is vir hom op die grond versteek, 'n lus lê vir hom in die voetpad.
11
Van alle kante af maak verskrikkinge hom beangs, dit sit op sy hakke.
12
Sy krag is uitgeput, teenspoed staan gereed vir sy val.
13
Dit verteer sy vel broksgewys; hierdie eersgeborene van die dood verteer hom broksgewys.
14
Uit sy tent, waar hy hom veilig voel, word hy weggeruk; dit dryf hom na die koning van verskrikkinge.
15
Niks van sy besittings sal in sy tent oorbly nie; swael sal oor sy woonplek uitgestrooi word.
16
Aan die onderkant verdroog sy wortels, aan die bokant verwelk sy takke.
17
Sy nagedagtenis verdwyn van die aarde af; hy het nie meer 'n naam op straat nie.
18
Hulle dryf hom uit die lig na die donker, van die aarde af verdryf hulle hom.
19
Hy het geen kind of nageslag by sy mense nie, geeneen wat oorbly in sy blyplekke nie.
20
Oor sy dag staan die mense in die weste verslae, en is die mense in die ooste met afgryse vervul.
21
Ja, so is die woonplekke van 'n boosdoener, so is die plek van hom wat God nie geken het nie.”
← Chapter 17
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 19 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42