bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
2 Chronicles 27
2 Chronicles 27
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 28 →
1
Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jerusa dogter van Sadok.
2
Jotam het dinge gedoen waarvan die Here hou, soos sy pa Ussia gedoen het, maar hy het nie soos sy pa in die tempel ingegaan nie. Die volk het nog altyd aangehou om slegte dinge te doen.
3
Dit is Jotam wat die boonste poort van die tempel gebou het, en hy het baie geboue gebou by die muur van die Ofel.
4
Hy het ook die mure van die stede in die Juda-berge sterker gemaak en hy het stede gebou wat sterk mure het en ook torings in die bosse.
5
Hy het oorlog gemaak teen die koning van die Ammoniete en hy het gewen. Die Ammoniete moes daardie jaar 100 talente silwer en 10 000 kor koring en 10 000 kor gars vir hom gee, en die volgende jaar en die jaar daarna moes hulle dit ook gee.
6
Jotam se leër het sterk geword omdat hy reg gelewe het voor sy God die Here.
7
Die ander dinge wat met Jotam gebeur het, al sy oorloë en hoe hy gelewe het, is geskryf in die Boek van die Konings van Israel en Juda.
8
Jotam was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 16 jaar lank koning in Jerusalem.
9
Jotam het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad. Sy seun Agas het koning geword ná hom.
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 28 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36