bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Job 26
Job 26
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 25
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 27 →
1
Job het weer gepraat. Hy het vir Bildad gesê:
2
“Het jy probeer om my te help omdat ek nie krag het nie? Wou jy my help omdat ek te swak is om self iets te doen?
3
Het jy probeer om vir my te sê wat ek moet doen omdat ek nie wysheid het nie? Jy het baie gepraat, soos iemand wat die ware wysheid het.
4
Wie het vir jou gesê wat jy moet sê, by wie het jy dit gehoor?”
5
“Die geeste bewe daar onder die water, die geeste van die mense wat gesterf het.
6
God sien wie in die doderyk is, niemand kan in die onderwêreld wegkruip vir Hom nie.
7
Niemand kon op die aarde woon toe God die hemeldak styfgetrek het nie. Daar was niks onder die aarde toe God die aarde opgehang het nie.
8
God maak die wolke vol reënwater, en die wolke bars nie van al die water nie.
9
God steek sy troon weg in die hemel agter die wolke.
10
Hy het die horison rondom die see gesit, daar waar die lig ophou en die donker begin.
11
Wanneer God kwaai praat, dan skud en bewe die pilare waarop die hemeldak staan.
12
God is sterk, Hy het die see oorwin, God het wysheid, Hy het vir Rahab doodgemaak.
13
God laat die wind waai, en die lug word skoon en helder. Sy sterk hand het die slang doodgemaak toe die slang wou vlug.
14
Hierdie is net 'n paar van die dinge wat God gedoen het, Hy het nog baie meer gedoen. Ons weet min van Hom, niemand kan verstaan en weet wat God alles kan doen nie.”
← Chapter 25
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 27 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42