bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Jeremiah 43
Jeremiah 43
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 42
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 44 →
1
Net toe Jeremia klaar al die woorde van die Here hulle God vir die hele volk gesê het – al hierdie woorde waarmee die Here hulle God hom na hulle gestuur het –
2
het Asarja, seun van Hosaja, en Joganan, seun van Kareag, en al die aanmatigende manne geantwoord. Hulle het vir Jeremia gesê: “Jy praat leuens! Die Here ons God het jou nie gestuur om te sê, ‘Julle moenie na Egipte gaan om daar as •vreemdelinge te gaan woon nie;’
3
maar Barug, seun van Nerija, het jou teen ons opgestook om ons so oor te gee in die hand van die Galdeërs om ons dood te maak of ons in ballingskap na Babilonië weg te voer.”
4
Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings en die hele volk het toe nie geluister na die stem van die Here om in die land Juda te bly nie.
5
Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings het almal wat oorgebly het van Juda saamgeneem, hulle wat teruggekom het uit al die nasies waarheen hulle verdryf is om in die land Juda as vreemdelinge te woon –
6
die manne, die vroue en kinders, die dogters van die koning, en al die mense wat Nebusaradan, die •aanvoerder van die lyfwag, by Gedalja, seun van Agikam, seun van Safan, gelaat het, ook die profeet Jeremia en Barug, seun van Nerija.
7
Hulle het in Egipteland aangekom – want hulle het nie na die stem van die Here geluister nie – en tot by Tagpanhes gevorder.
8
Die woord van die Here het toe in Tagpanhes tot Jeremia gekom:
9
“Neem groot klippe, en, terwyl die Judese manne toekyk, steek dit weg in die klei by die steenvorms wat by die ingang na 'n gebou van die farao in Tagpanhes is.
10
Sê dan vir hulle, ‘So sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Kyk, Ek gaan my dienskneg, Nebukadresar, die koning van Babilonië, ontbied, en Ek sal sy troon plaas op hierdie klippe wat Ek hier weggesteek het, en hy sal die mat vir sy troon daaroor uitrol.
11
Hy sal kom en Egipteland verslaan. Wie vir die dood bestem is, sal uitgelewer word aan die dood, wie vir gevangenskap bestem is, aan gevangenskap, wie vir die swaard bestem is, aan die swaard.
12
Hy sal 'n vuur aansteek in die tempels van die gode van Egipte. Hy sal dit afbrand en hulle wegvoer as gevangenes. Hy sal Egipteland skoon pluk soos 'n herder sy kleed skoon pluk van luise, en hy sal ongedeerd daarvandaan wegtrek.
13
Hy sal die klippilare van die sontempel in Egipteland stukkend breek; die tempels van die gode van Egipte sal hy afbrand.” ’ ”
← Chapter 42
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 44 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52