bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Numbers 2
Numbers 2
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 1
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 3 →
1
Die Here het vir Moses en Aäron gesê:
2
“Elke stam moet sy tente opslaan by sy vlag, by sy familie-teken. Die Israeliete moet hulle tente opslaan rondom die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
3
[3-9] “Die vlag van die Juda-kamp moet oos van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is: “Juda wat 74 600 manne het, hulle leier is Nagson seun van Amminadab, Issaskar wat 54 400 manne het, hulle leier is Netanel seun van Suar, Sebulon wat 57 400 manne het, hulle leier is Eliab seun van Gelon. “In die Juda-kamp is hulle almal saam 186 400 manne en hulle moet eerste gaan.
4
***
5
***
6
***
7
***
8
***
9
***
10
[10-16] “Die vlag van die Ruben-kamp moet suid van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is: “Ruben wat 46 500 manne het, hulle leier is Elisur seun van Sedeür, Simeon wat 59 300 manne het, hulle leier is Selumiël seun van Suri-Saddai, Gad wat 46 650 manne het, hulle leier is Eljasaf seun van Reüel. “In die Ruben-kamp is hulle almal saam 125 450 manne en hulle moet tweede gaan.
11
***
12
***
13
***
14
***
15
***
16
***
17
“Daarna moet die Leviete die tent dra, die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Die tente van die Leviete is in die middel van die kamp, en elkeen moet gaan wanneer dit sy beurt is, elkeen by sy vlag.
18
[18-24] “Die vlag van die Efraim-kamp moet wes van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is: “Efraim wat 40 500 manne het, hulle leier is Elisama seun van Ammihud, Manasse wat 32 200 manne het, hulle leier is Gamliël seun van Pedasur, Benjamin wat 35 400 manne het, hulle leier is Abidan seun van Gidoni. “In die Efraim-kamp is hulle almal saam 108 100 manne en hulle moet derde gaan.
19
***
20
***
21
***
22
***
23
***
24
***
25
[25-31] “Die vlag van die Dan-kamp moet noord van die tempel-tent staan. Die stamme wat hulle tente daar in groepe moet opslaan, is: “Dan wat 62 700 manne het, hulle leier is Agiëser seun van Ammi-Saddai, Aser wat 41 500 manne het, hulle leier is Pagiël seun van Okran, Naftali wat 53 400 manne het, hulle leier is Agira seun van Enan. “In die Dan-kamp is hulle almal saam 157 600 manne en hulle moet laaste gaan.”
26
***
27
***
28
***
29
***
30
***
31
***
32
Moses-hulle het die Israeliete in die kampe getel, hulle het getel hoeveel persone in elke familie en groep is. Hulle was almal saam 603 550.
33
Moses-hulle het nie die Leviete saam met die ander Israeliete getel nie. Die Here het vir Moses gesê hy moenie hulle tel nie.
34
Die Israeliete het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het. Hulle het hulle tente opgeslaan by hulle vlae, en die families en huisgesinne van elke stam het elkeen gegaan wanneer dit sy beurt is.
← Chapter 1
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 3 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36