bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Jeremiah 43
Jeremiah 43
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 42
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 44 →
1
Jeremia het vir al die mense alles gesê wat hulle God gesê het, hy het die hele boodskap van die Here vir hulle vertel. Maar toe hy dit klaar gesê het,
2
het Asarja en Joganan en ander onbeskofte manne vir hom gesê: “Jy vertel leuens. Ons God die Here het jou nie gestuur om vir ons te sê ons moenie na Egipte gaan om daar vreemdelinge te wees nie.
3
Nee, dit is Baruk seun van Nerija wat gesê het jy moet téén ons wees. Hy wil hê jy moet die Galdeërs help om ons te vang en dood te maak of om ons weg te vat na Babel.”
4
Joganan en al die offisiere en al die ander mense was nie gehoorsaam aan die Here nie, hulle wou nie in die land Juda bly nie.
5
Hulle het almal gevat wat oorgebly het, almal wat teruggekom het van die ander volke na wie toe hulle gevlug het en wat in Juda kom woon het.
6
Hulle het die mans gevat en die vroue en kinders en oumense, en die prinsesse en almal wat Nebusaradan, die hoof-offisier van die Galdeërs, by Gedalja laat bly het, en ook die profeet Jeremia en Baruk, seun van Nerija.
7
Hulle het na Egipte gegaan en by die stad Tagpanges aangekom. Hulle was nie gehoorsaam aan die Here nie.
8
In die stad Tagpanges het Jeremia gehoor die Here sê vir hom:
9
“Jy moet groot klippe neem en jy moet hulle wegsteek in die klei onder die baksteenvloer voor die gebou van die farao in Tagpanges. Die Judeërs moet sien wanneer jy dit doen.
10
Dan moet jy vir die Judeërs sê: Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Luister na My, Ek sal my dienaar koning Nebukadnesar van Babel laat kom en Ek sal sy troon neersit bo-op hierdie klippe wat Ek weggesteek het, en hy sal sy tent daar bo-op die klippe opslaan.
11
Hy sal kom en hy sal die mense van Egipte aanval. Party van hulle sal sterf van pes, hy sal party van hulle vang en wegvat, hy sal party van hulle doodmaak.
12
En Ek sal 'n vuur aansteek in die tempels van die gode van Egipte. Nebukadnesar sal die tempels verbrand en hy sal die gode wegvat. Hy sal die mense van Egipte vang soos 'n skaapwagter luise in sy klere vang, en hy sal weggaan, niemand sal hom keer nie.
13
Nebukadnesar sal die klip-pale van die stad Bet-Semes in Egipte breek, en hy sal die tempels van die gode van Egipte verbrand.”
← Chapter 42
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 44 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52