bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Jeremiah 24
Jeremiah 24
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
← Chapter 23
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 25 →
1
Koning Jojagin van Juda was die seun van Jojakim. Koning Nebukadnesar van Babel het hom uit sy land uit weggevat Babel toe. Saam met Jojagin is ook die leiers van Juda, ambagsmense en ander opgeleide mense na Babel toe weggevat. Nadat dit gebeur het, het die Here vir my ’n droom laat sien van twee mandjies met vye wat voor die tempel van die Here staan.
2
In die een mandjie was daar goeie vye. Dit was van die vye wat eerste ryp geword het. In die ander mandjie was die vye so sleg dat ’n mens dit nie kon eet nie.
3
Die Here het toe vir my gevra: “Wat sien jy, Jeremia?” Ek het geantwoord: “Ek sien vye. Sommige van die vye is baie goed, terwyl ander so sleg is dat ’n mens dit nie kan eet nie.”
4
Die Here het toe vir my hierdie boodskap gegee:
5
“Ek is die Here, die God van Israel, en van hierdie mandjies sê Ek: Die goeie vye is soos die mense van Juda wat Ek uit hulle land laat wegvat het na die land van die Babiloniërs. Dit was vir hulle eie beswil dat Ek dit gedoen het.
6
Maar Ek sal ’n ogie oor hulle hou en kyk dat dit met hulle goed gaan. Ek sal hulle weer na hulle land toe laat terugkom. Soos ’n mens ’n gebou opbou, so sal Ek met die mense maak wat terugkom uit Babel. Ek sal sorg dat dinge weer vir hulle begin regkom. Ek sal hulle nie weer afbreek nie. Dit sal wees asof Ek hulle ’n nuwe volk maak. Ek sal hulle nie laat ophou bestaan nie.
7
Ek sal hulle weer mense maak wat sal erken dat Ek die Here is. Hulle sal weer soos my eie mense wees en Ek sal hulle God wees. Hulle sal My alleen dien en niemand anders nie.”
8
Van die slegte vye sê die Here: “Koning Sedekia van Juda, sy leiers, die mense van Jerusalem wat in die land agtergebly het en ook nog die mense wat in Egipte bly, is soos hierdie vye. Ek sal met hulle maak soos met hierdie slegte vye wat ’n mens nie kan eet nie.
9
Dit sal so sleg gaan met Sedekia en sy groep mense dat die nasies van die wêreld sal skrik. In al die lande waarheen Ek hulle sal verstrooi, sal mense niks van hulle dink nie. Hulle sal gespot word. Mense sal grappe oor hulle maak en hulle naam soos ’n vloekwoord gebruik.
10
Ek sal vyande teen hulle laat oorlog maak. Maar Ek sal ook sorg dat daar nie kos is om te eet nie. Verder sal siekte-epidemies onder hulle uitbreek. Dit sal aanhou totdat daar niemand in die land Israel oor is wat Ek aan hulle en hulle voorouers gegee het nie.”
← Chapter 23
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 25 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52