bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Ezekiel 25
Ezekiel 25
Afrikaans (NLV) 2011
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 26 →
1
Die Here het vir my gesê:
2
“Mensekind, kyk in die rigting van die land van Ammon en profeteer teen sy mense.
3
Sê vir die Ammoniete die oppermagtige Here sê: Hoor die boodskap van die oppermagtige Here! Jy het met my volk gespot toe my woonplek ontheilig is, en Israel geminag toe hy verlate gemaak is. Jy het gelag omdat Juda in ballingskap weggevoer is.
4
“Daarom laat Ek toe dat die mense van die ooste jou vir hulle vat. Hulle sal kampe rondom jou opslaan en hulle tente in jou land oprig. Hulle sal jou vrugte eet en jou vee steel.
5
“Ek verander die stad Rabba in ’n weiveld vir kamele en Ammon sal ’n skaapkraal word. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.
6
“Die oppermagtige Here sê: Jy het ewe hatig jou hande geklap en voete gestamp en gejuig toe my volk vernietig is;
7
daarom lig Ek my vuis teen jou. Jy sal buit vir die nasies word. Jy sal nie meer ’n nasie wees nie. Ek vernietig jou heeltemal. Dan sal jy besef dat Ek die Here is.”
8
“Die oppermagtige Here sê: Die mense van Moab en Seïr sê Juda is maar net soos al die ander nasies;
9
daarom stroop Ek Moab van sy stede, sy mooi stede. Bet-Jesimot, Baäl-Meon en Kirjatajim, die grensstede, sal verwoes word.
10
Ek gee Moab oor aan die mense van die ooste, net soos Ek met Ammon gemaak het. Die Ammoniete sal nie meer tussen die nasies getel word nie.
11
“Op dieselfde manier bring Ek my oordeel oor die Moabiete. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.”
12
“Die oppermagtige Here sê: Die mense van Edom het afgryslik gehandel toe hulle hulleself op die mense van Juda gewreek het.
13
Daarom sê die oppermagtige Here: Ek lig my vuis teen Edom om hom te oordeel. Mens en dier wis Ek uit met die swaard. Ek maak die land verlate. Van Teman tot by Dedan sal almal doodgemaak word.
14
Ek gebruik Israel om My op Edom te wreek. Hulle sal my woede op Edom afkoel. Edom sal my wraak smaak. Ek, die oppermagtige Here, het so gesê.”
15
“Die oppermagtige Here sê: Die Filistyne het wraaksugtig opgetree en hulle op Juda gewreek, want vir baie lank haat hulle die mense van Juda.
16
Daarom sê die oppermagtige Here: Ek lig my vuis van oordeel teen die land van die Filistyne. Ek wis die Kretense uit, die mense wat by die see leef.
17
Ek gaan My volledig op hulle wreek en hulle in my woede straf. En as Ek My op hulle gewreek het, sal hulle besef dat Ek die Here is.”
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 26 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48