bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Job 27
Job 27
Afrikaans (NLV) 2011
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 28 →
1
Job het die gesprek voortgesit:
2
“So seker as wat God leef, Hy wat my regte van my weggeneem het, die Almagtige wat my verbitter het,
3
solank ek leef, solank God my laat asemhaal,
4
sal ek niks verkeerds sê nie. Ek sal nie leuens vertel nie.
5
Daarom kan ek nooit erken dat julle reg is nie. Tot ek sterf, sal ek my onskuld verdedig.
6
Ek hou vol dat ek onskuldig is. My gewete is skoon solank ek leef.
7
“Mag my vyande gestraf word soos die kwaaddoeners, my teenstander soos bose mense.
8
Want watter hoop het die goddelose mens wanneer God hom afsny en sy lewe wegneem?
9
Sal God luister na hom wanneer ’n ramp hom tref?
10
Kan hy hom verlustig in die Almagtige? Kan hy enige tyd na God roep?
11
“Laat ek julle iets vertel oor God se mag. Ek sal niks verswyg oor die Almagtige nie.
12
Maar dis ook nie nodig nie, want julle het alles self gesien. Tog hou julle aan om hierdie nuttelose goed vir my te sê.
13
“Dit is wat die kwaaddoeners van God gaan ontvang, dit is hulle erfdeel van die Almagtige.
14
Al hulle baie kinders sal sterf in die oorlog of doodgaan van honger.
15
Dié wat oorleef, sal deur die pes na hulle graf toe gaan. Niemand sal oor hulle treur nie, nie eens hulle vroue nie.
16
Bose mense besit dalk al die geld in die wêreld en kan berge van klere opgaar,
17
maar die regverdige sal die klere dra, en die onskuldiges sal die geld tussen hulle verdeel.
18
Die huise van bose mense is broos soos ’n spinnerak, so wankelrig soos ’n skuiling van takke.
19
Die kwaaddoener gaan slaap in rykdom, maar sal dit nie behou nie. Hy ontwaak in armoede.
20
Angs oorweldig hulle soos ’n vloed en die storm waai hulle weg in die nag.
21
Die oostewind waai hulle ver weg, en hulle is nie meer nie.
22
Sonder genade kom die wind op hulle af. Hulle probeer wegkom van die storm se geweld.
23
Almal is bly oor hulle ondergang en spot met hulle.”
← Chapter 26
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 28 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42