bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1983
/
Isaiah 47
Isaiah 47
Afrikaans 1983
← Chapter 46
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 48 →
1
Klim af, gaan sit in die stof, Babel! Gaan sit op die grond sonder jou troon, stad van die Galdeërs! Jy sal nie langer vergelyk word met 'n jong vrou wat fyn is en altyd haar sin kry nie.
2
Vat maalklippe en maal meel, slaan jou sluier op, trek jou boklere uit, maak jou onderlyf kaal en loop deur die rivier.
3
Jou geslagsdele sal kaal wees, mense sal jou bekyk en jou bespot. Ek, die Here, gaan jou straf, Ek sal niemand verskoon nie.
4
Ons Verlosser is die Heilige van Israel, sy Naam is die Here die Almagtige.
5
Sit doodstil, kruip weg in die donker, stad van die Galdeërs! Jy sal nie langer bekend staan as die een wat heers oor al die koninkryke nie.
6
Ek was kwaad vir my volk, Ek het hulle nie meer as my besitting beskou nie; daarom het Ek hulle in jou mag oorgegee. Maar jy het nie met hulle medelye gehad nie; selfs op die oumense het jy 'n swaar juk gelê.
7
Jy het gedink jy sal altyd bestaan, altyd heers. Jy het nie aan die gevolge gedink nie, jy het nie gedink aan wat sal gebeur nie.
8
Luister dan nou hierna, jy wat in wellus lewe, jy wat so rustig woon, jy wat dink: daar is niemand soos ek nie, ek sal nie sonder 'n sorg sit soos 'n weduwee nie, en ek sal nie my inwoners verloor nie.
9
Altwee hierdie dinge sal jou oorval, in een oomblik, op dieselfde dag: jy sal jou inwoners verloor en niemand sal vir jou sorg nie. Dit sal jou voluit tref ondanks jou baie toordery, ondanks jou magdom beswerings.
10
Jy het op jou bose dade vertrou, jy het gedink daar is niemand wat jou sien nie. Jou wysheid en jou kennis het jou mislei, en jy het gedink: daar is niemand soos ek nie.
11
Maar daar kom 'n ramp oor jou wat jy nie kan besweer nie, onheil oorval jou, en jy kan dit nie met 'n losprys keer nie. Jou ondergang kom skielik, jy het dit nie verwag nie.
12
Gaan maar aan met jou beswerings en jou baie toordery waarmee jy jou van jongs af al ophou. Dalk bereik jy iets daarmee, dalk skrik jy jou vyande daarmee af!
13
Jy het jou moeg gemaak met jou baie voortekens. Laat jou voorspellers nou optree, laat hulle jou help, hulle wat die hemel opdeel en die sterre bekyk, hulle wat elke maand bekend maak wat oor jou gaan kom.
14
Maar hulle het soos stoppels geword, hulle gaan verbrand. Hulle kan hulleself nie red van die vlamme nie. Daar bly nie eens kole oor om jou by warm te maak nie, 'n vuur om by te sit nie.
15
Dit is wat jy het aan dié met wie jy jou ophou, met wie jy jou van jongs af inlaat. Hulle het almal gedwaal, daar is niemand wat jou kan red nie.
← Chapter 46
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 48 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66