bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Isaiah 47
Isaiah 47
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
← Chapter 46
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 48 →
1
Kom sit op die grond, Babel. Klim van jou troon af, stad van die Galdeërs. Jy gaan nie meer die pragtige stad wees waarheen almal graag wil kom nie.
2
Gaan maal saam met die slawe meel op die maalklip. Vat die sluier voor jou gesig weg. Lig jou rok tot bo jou knieë op sodat jy deur die riviere kan gaan.
3
Lig dit hoog genoeg op sodat almal jou lyf kan sien en vir jou kan lag. Ek gaan jou straf. Ek sal geen mens oorsien nie.
4
Die God wat ons bevry se Naam is die Here van die gevegsmagte. Hy is die hoë God van Israel.
5
Gaan sit tussen die grafte, stad van die Galdeërs. Jy sal nie meer leier van die volke genoem word nie.
6
Ek was kwaad vir my volk. Ek wou hulle nie meer hê nie. Ek het hulle vir jou gegee om met hulle te maak soos jy wil. Jy het hulle nie gespaar nie. Jy het selfs die ou mense soos slawe laat werk.
7
Jy het gedink dat jy vir altyd die leier van die volke sal wees. Jy het nie gedink wat die gevolge van jou dade gaan wees nie.
8
Luister dan nou ’n bietjie hier, julle wat so gemaklik leef sonder enige bekommernis. Julle dink niemand anders kan naby julle kom nie. Julle sê: “Ek sal nooit van iemand anders afhanklik wees nie. Ek sal nie soos ’n vrou word wat nie ’n man of kinders het nie.”
9
En tog sal dit alles binne een enkele dag met jou gebeur. Jy gaan jou inwoners verloor en soos ’n weduwee en weeskinders word wat niemand het wat vir hulle kan sorg nie. Ten spyte van al jou toorkunsies en jou toorwoorde waarmee jy dinge wil besweer, gaan dit met jou gebeur.
10
Jy het staatgemaak op die verkeerde dinge wat jy doen. Jy het vir jouself gesê: “Niemand sien tog wat ek doen nie.” Jou slimmigheid en jou kennis van die verkeerde dinge het jou die spoor byster laat raak. Jy het ewe verwaand jouself wysgemaak dat niemand anders so goed is soos jy nie.
11
Daar gaan teëspoed oor jou kom. Jy sal dit nie kan wegtoor nie. Ongeluk sal op jou toesak. Jy sal dit met niks kan keer nie. ’n Ramp sal jou uit die bloute tref. Jy sal nie weet hoe om dit te hanteer nie.
12
Gaan maar aan met jou toorkunsies en die beswerings waarmee jy jou al van jou kinderdae af besig hou. Miskien kry jy nog iets daarmee reg. Miskien skrik jou vyande daarvoor.
13
Jy hou jou graag op met voorspellings. Jy het mense wat die hemelruim bestudeer. Hulle neem die sterre waar. Hulle voorspel elke maand vir jou wat met jou gaan gebeur. Laat hulle jou nou bevry.
14
Sowaar, hulle is soos droë gras. Die vuur brand hulle weg. Hulle kan nie eens hulleself van die vlamme red nie. Hierdie is nie ’n vuur om mee te speel nie.
15
Die mense met wie jy jou ophou, met wie jy van jongs af te doen het, sal elkeen sy eie koers vat. Nie een van hulle gaan jou uit jou probleme uithelp nie.
← Chapter 46
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 48 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66