bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Isaiah 2
Isaiah 2
Afrikaans (NLV) 2011
← Chapter 1
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 3 →
1
Hier is nog ’n visioen wat Jesaja seun van Amos gesien het oor Juda en Jerusalem:
2
In die laaste dae sal die berg van die tempel van die Here die belangrikste plek op aarde word. Nasies sal daarheen stroom.
3
Baie volke sal kom en sê: “Kom, laat ons na die berg van die Here gaan, na die tempel van die God van Israel. Daar sal Hy ons sy weë leer sodat ons aan Hom gehoorsaam kan wees.” Want uit Sion kom die instruksies, en die woord van die Here uit Jerusalem.
4
Die Here sal regspreek tussen nasies en dispute tussen hulle oplos. Hulle sal ploegskare maak van hulle swaarde en snoeiskêre van hulle spiese. Tussen nasies sal daar geen oorloë meer wees nie, en militêre opleiding sal nie bestaan nie.
5
Kom, mense van Israel, laat ons lewe in die lig wat van die Here af kom!
6
Here, U het die volk van Israel verwerp, want hulle is beïnvloed deur die mense van die ooste. Hulle het hulle fortuin laat vertel soos die Filistyne, en bondgenootskappe gesluit met heidene.
7
Israel is ryk aan silwer en goud, daar is geen einde aan hulle skatte nie, en so ook nie aan hulle perde en strydwaens nie.
8
Maar die land is vol afgode. Die mense buig neer en aanbid hierdie dinge wat hulle self gemaak het.
9
Daarom sal elkeen verneder word en laag moet buig. Moet hulle tog nie vergewe nie!
10
Gaan skuil in grotte, kruip weg in die grond weens die verskrikking van die Here en die glans van sy majesteit!
11
Die dag kom dat jou hoogmoedigheid en trots jou op die grond sal laat val en die Here alleen verhoog sal word.
12
Op daardie dag sal die Here, die Almagtige, die hoogmoediges straf, en hulle in die stof neergooi.
13
Op die Libanonberg sal Hy elke hoë seder afkap en elke groot boom van Basan.
14
Elke hoë berg en heuwel sal Hy gelyk maak.
15
Elke hoë toring en versterkte muur sal Hy afbreek.
16
Hy sal die groot handelskepe en al die klein bote in die hawe vernietig.
17
Die hoogmoed van alle mense sal platgevee word. Hulle trotsheid sal in die stof lê. Die Here alleen sal dan verhoog word.
18
Afgode sal heeltemal verdwyn.
19
Wanneer die Here opstaan om die aarde te skud, sal sy vyande wegkruip in gate en grotte in die grond, so bang sal hulle vir Hom wees. Hulle sal inkruip in grotte in die rotse uit vrees vir die verskrikking van die Here en die eer van sy grootsheid.
20
Hulle sal hulle silwer en goue afgode vir die molle en vlermuise los.
21
Hulle sal in gate inkruip en tussen rotse en teen die kranse wegkruip. So sal hulle probeer ontsnap aan die verskrikking van die Here en die eer van sy grootsheid as Hy opstaan om die aarde te skud.
22
Hou op om julle vertroue op feilbare mense te stel! Die mens het maar net asem in sy neus! Hoe kan hy enigiemand help?
← Chapter 1
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 3 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66