bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Isaiah 21
Isaiah 21
Afrikaans (NLV) 2011
← Chapter 20
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 22 →
1
Hierdie boodskap het na my gekom oor Babel: Rampe storm uit die woestyn op jou af soos dwarrelwinde wat deur die Negevwoestyn waai.
2
Ek sien ’n skrikwekkende visioen: Ek sien dat jy geplunder en verwoes is. Gaan aan, mense van Elam en Medië, neem deel aan die beleg. Babilon sal val, en die gekla van die nasies wat deur haar verslaaf is, sal ophou.
3
My lyf pyn soos dié van ’n vrou wat besig is om geboorte aan ’n kind te gee. Ek is platgeslaan deur wat ek hoor, en verskrik deur wat ek sien.
4
My hart steier, ek is bang. Ek wens dat ek kan slaap, maar ek is te bang.
5
Hulle maak reg vir ’n groot fees. Hulle gooi matte uit vir mense om op te sit. Almal eet en drink. Gou! Gryp julle skilde en maak reg vir die geveg! Julle word aangeval!
6
Intussen het die Here vir my gesê: “Sit ’n wag op die stadsmuur sodat hy kan sê wat gebeur.
7
Wanneer hy waens sien wat deur perde getrek word en soldate op donkies en kamele, moet hy alarm maak.”
8
Die wag het uitgeroep: “Dag na dag het ek op die wagtoring gestaan, Meneer. Nag na nag het ek op my pos gebly.
9
En nou, uiteindelik, kom die strydwaens en soldate.” Die wag het toe gesê: “Babilon het geval! Al die afgode van Babilon lê stukkend op die grond!”
10
My volk, hulle het jou op die dorsvloer vertrap en uitgewan. Ek het vir jou alles gesê wat die Here, die Almagtige, die God van Israel vir my gesê het.
11
Hierdie boodskap het na my gekom oor Edom: Iemand van Seïr af hou aan roep na my: “Wag, hoe lank voor die môre aanbreek? Wanneer is die nag verby?”
12
Die wag antwoord: “Die môre het aangebreek, maar net daarna kom die nag. As julle weer wil kom vra, kom terug en vra maar.”
13
Hierdie boodskap het na my gekom oor Arabië: Handelaars van Dedan, wat met julle handelsware rondreis, kruip weg in die woestyne van Arabië!
14
Mense van Tema, bring kos en water vir die moeë vlugtelinge.
15
Hulle het gevlug voor die swaarde en pyle van die oorlog. Hulle vlug vir die wreedheid van die geveg.
16
Dit is wat die Here vir my gesê het: “Binne ’n jaar, so ondraaglik soos dit vir ’n dagloner is om hom af te sloof, sal al die glorie van Kedar tot ’n einde kom.
17
Net ’n paar van sy dapperste soldate sal oorleef. Ek, die Here, die God van Israel het so gesê!”
← Chapter 20
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 22 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66