bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Isaiah 25
Isaiah 25
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 26 →
1
Here, U is my God, ek sal U loof en u Naam prys, want U het 'n wonderwerk gedoen, U het gedoen wat U lank gelede besluit het. U het dit besluit en U het dit gedoen.
2
Ja, U het die groot stad verwoes. Die stad wat die sterk mure gehad het, is nou 'n hoop klippe. Die sterk stad van die vyande is nie meer 'n stad nie, niemand sal die stad weer bou nie.
3
Daardie volk wat sterk was, sal nou vir U eer, die wrede mense van daardie stad sal bang wees vir U,
4
[4-5] want arm mense wat probleme gehad het, kon na U toe vlug. Wrede mense het ons aangeval. Hulle asem was soos 'n reën-storm in die winter, dit was soos die son wat brand in die droë woestyn. Maar U was vir die arm mense soos 'n plek waar hulle veilig was in die reën-storm. U was soos 'n skaduwee wanneer die son hulle brand. U het die wrede vyande laat ophou raas en juig, dit was soos wanneer 'n wolk 'n skaduwee maak en die son ophou brand.
5
***
6
Die Here wat oor alles regeer, sal op hierdie berg 'n groot fees hou. Daar sal die lekkerste kos en die oudste wyn wees, vleis met murg in die bene, en skoon wyn.
7
Die Here sal op hierdie berg die lap stukkend skeur, die lap wat al die volke toegemaak het.
8
Hy sal die dood vir altyd wegvat, ja, die Here sal die trane afvee van al die mense se gesigte. Niemand op die hele aarde sal aanhou om sy volk te spot nie. Die Here het dit gesê.
9
Daardie dag sal die mense sê: “Kyk, ons God is hier. Ons het geglo Hy sal ons red, en Hy het dit gedoen. Hy is die Here, ons glo in Hom. Ons wil juig en vrolik wees, want Hy het ons gered.
10
Ja, die hand van die Here sal hierdie berg beskerm. Maar Hy sal op die Moabiete trap totdat hulle plat is daar waar hulle is, soos 'n mens 'n hoop kaf plat trap in water in 'n gat waar hulle die mis weggooi.
11
Die Moabiete sal met hulle hande in die water roei soos iemand wat wil swem. Hulle sal hulleself probeer red, maar die Here sal hulle ondertoe druk.
12
Moabiete, die Here sal die sterk mure van julle stad omgooi, die mure sal op die grond val en dit sal in die stof lê.”
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 26 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66