bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Isaiah 34
Isaiah 34
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
← Chapter 33
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 35 →
1
Volke, julle moet almal luister, die aarde en alles wat op die aarde is, moet luister, die wêreld en alles wat uit die wêreld kom, moet luister.
2
Die Here is baie kwaad vir al die volke en vir al hulle soldate. Hy sal hulle almal laat doodmaak.
3
Hulle soldate sal sterf in oorlog, en die dooie liggame sal op die grond lê en stink. Die berge sal vol bloed wees.
4
Al die sterre in die lug sal smelt en die hemel sal toerol soos 'n boekrol. Die sterre sal val soos droë blare van 'n wingerdstok of 'n vyeboom val.
5
Wanneer die Here in die hemel sy swaard gereedmaak om bloed te laat vloei, dan sal sy swaard die Edomiete doodmaak. Hulle is die mense wat Hy wil straf, Hy wil hulle almal doodmaak.
6
Die Here hou 'n swaard vas wat vol bloed en vet is, die bloed en die vet aan die niere van skaap-ramme en bok-ramme. Die Here sal baie mense doodmaak in die stad Bosra, in die land Edom.
7
Die leiers van Edom is sterk soos buffels en bulle, maar hulle bloed en hulle vet sal op die grond val en dit sal hulle land natmaak.
8
Die Here sal die Edomiete straf oor alles wat hulle gedoen het aan Sion. Hy sal dit doen op die tyd wanneer Hy dit besluit.
9
Die water van die riviere van die land Edom sal teer word, en die stof sal swael word, en die hele land sal brand.
10
Die vuur sal aanhou brand, elke dag en nag, dit sal aanhou rook. Die land sal net hope klippe wees, en niemand sal weer deur die land loop nie.
11
Daar sal nie mense in die land woon nie, die land sal leeg wees. Daar sal net pelikane en uile woon, nag-uile en kraaie sal hulle nes daar maak.
12
Daar sal nie meer leiers wees wat die land Edom regeer nie, en daar sal nie meer amptenare wees nie.
13
Daar was voorheen mooi huise wat sterk mure gehad het, maar nou sal daar dorings en bossies groei. Daar sal jakkalse en volstruise woon.
14
Woestyn-diere sal daar bymekaarkom, veldgode sal mekaar roep, en die nag-gees sal daar woon.
15
Uile sal daar in die skaduwee op hulle eiers broei, en valke sal daar bymekaarkom, elkeen saam met sy wyfie.
16
Julle moet kyk in die boek van die Here, julle sal sien dat al daardie diere in die land Edom sal wees, elkeen saam met sy wyfie. Die Here het gesê die diere moet kom, Hy het hulle bymekaargemaak.
17
Die Here het die land Edom vir die diere gegee, Hy het vir elkeen sy eie plek gegee. Die land sal altyd aan die diere behoort, hulle sal altyd daar woon.
← Chapter 33
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 35 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66