bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Isaiah 17
Isaiah 17
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 16
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 18 →
1
Profesie oor Damaskus. “Kyk, Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, dit gaan 'n vervalle puinhoop word.
2
Die dorpe by Aroër is verlate – aan veekuddes sal dit behoort. Hulle sal daar gaan lê, en niemand sal hulle opjaag nie.
3
Versterkte stede sal uit Efraim verdwyn, ook die koningskap uit Damaskus. Met wat van Aram oorbly, sal dit wees soos met die luister van die Israeliete.” Dit is die uitspraak van die Here, Heerser oor alle magte.
4
“ Op daardie dag sal die luister van Jakob vervaag; sy vet aan sy liggaam sal verdwyn.
5
Dit sal wees soos wanneer iemand met die oes graanhalms insamel, en soos wanneer iemand koringare in sy arm bymekaarmaak. Dit sal wees soos wanneer iemand are optel in die vallei van Refaïm:
6
Daar sal by Jakob oesreste oorbly. Soos met die afslaan van olywe sal twee of drie ryp olywe aan die bopunt van 'n tak wees, vier of vyf aan die lote van 'n boom wat dra,” is die uitspraak van die Here, die God van Israel.
7
Op daardie dag sal die mens opkyk na sy Maker; sy oë sal gerig wees op die Heilige van Israel.
8
Hulle sal nie opkyk na die altare, na die werk van hulle hande nie; en wat hulle vingers gemaak het, daarna sal hulle nie kyk nie – die asjeras en die wierookaltare.
9
Op daardie dag sal Israel se sterk stede wees soos dié wat verlaat is deur die Hetiete en Amoriete, wat hulle verlaat het vanweë die Israeliete. 'n Woesteny sal dit word,
10
omdat jy die God wat jou verlos, vergeet het, die Rots wat jou toevlugsoord is, nie onthou het nie. Daarom lê julle pragtige tuine aan, plant julle die steggies van 'n vreemde god.
11
Die dag wanneer julle plant, laat julle al groei; die oggend wanneer julle saai, laat julle al uitspruit. Die oes sal egter verdwyn in 'n tyd van siekte en ongeneeslike pyn.
12
Wee! Die gedreun van baie volke – soos die dreuning van die oseane dreun hulle. Die gedruis van nasies – soos die gedruis van magtige water druis hulle.
13
Ja, nasies – soos die gedruis van magtige water, druis hulle. Maar Hy berispe hulle, en hulle vlug ver weg. Hulle word voortgedryf op die bulte soos kaf voor die wind, soos tolbosse voor 'n stormwind.
14
Teen die aand – kyk, daar is skielik verskrikking! Voor die oggend is dit nie meer daar nie! Dit is die deel van ons plunderaars, die lot van hulle wat ons beroof.
← Chapter 16
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 18 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66