bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Isaiah 26
Isaiah 26
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 25
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 27 →
1
Op daardie dag sal hierdie lied gesing word in die land Juda: “Ons het 'n sterk stad; God se redding is die stadsmure en verdedigingswal.
2
Maak oop die poorte, sodat 'n regverdige nasie kan ingaan, hulle wat getrou bly!
3
'n Standvastige gesindheid sal U in volkome vrede bewaar, omdat daar op U vertrou word.
4
Vertrou te alle tye op die Here, want die Here, die Here is 'n ewige rots.
5
Ja, dié wat hoog woon, die ontoeganklike stad, laat Hy tuimel. Hy haal haar neer, Hy haal haar tot die grond toe neer – Hy gooi haar neer tot in die stof.
6
Voete vertrap haar, die voete van magteloses, die treë van armes.”
7
Die paaie van regverdiges is gelyk; reguit is die weë van regverdiges wat U vir hulle skoonmaak.
8
Selfs op die pad van u oordele, Here, het ons op U gewag. U Naam, u gevierde Naam, was ons hartsverlange.
9
Met my hele wese smag ek na U in die nag, ja, my gees in my binneste soek na U. Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.
10
Wanneer genade aan goddeloses bewys word, leer hulle nie wat reg is nie. In 'n land waar opregtheid heers, pleeg hulle onreg; die verhewenheid van die Here sien hulle nie raak nie.
11
Here, dat u hand opgehef is, merk hulle nie op nie. Die ywer vir u volk – laat hulle dit opmerk en beskaamd staan. Laat ook die vuur, bestem vir u vyande, hulle verteer.
12
Here, U beskik vir ons vrede; ja, ook alles wat ons vermag het, het U vir ons bewerk.
13
Here, ons God, ander here as U het oor ons regeer. Alleen deur u toedoen bely ons u Naam.
14
Dooies kan nie leef nie, skimme kan nie opstaan nie; daarom het U rekenskap geëis, hulle uitgedelg. Alle herinnering aan hulle het U uitgewis.
15
U het die nasie vermeerder, Here, U het die nasie vermeerder, U het Uself verheerlik. U het alle grense van die land uitgebrei.
16
Here, in nood het hulle U opgesoek; hulle was benoud vanweë die fluistering dat u tugtiging vir hulle bedoel is.
17
Soos 'n swanger vrou wat op die punt is om geboorte te gee, ineenkrimp en uitroep in haar geboortepyne, so was ons vanweë u teenwoordigheid, Here.
18
Ons was swanger, het ineengekrimp, maar dit was asof ons aan wind geboorte geskenk het. Redding kon ons nie vir die land bewerk nie, die bewoners van die wêreld het nie geval nie.
19
Jou dooies sal leef, Israel; hulle lyke sal opstaan. Word wakker en jubel, julle wat in die stof woon! Want u dou is 'n hemelse dou, en die aarde sal aan skimme geboorte gee.
20
Gaan, my volk, gaan in jou binnekamers in, en sluit jou deure agter jou toe! Kruip 'n kort rukkie weg, totdat die vervloeking verbygegaan het!
21
Want kyk, die Here gaan uit sy woonplek kom om van die bewoners van die aarde rekenskap te eis oor sondeskuld. Die grond sal die bloed daarop onthul, en nie langer hulle wat daarop gedood is, bedek nie.
← Chapter 25
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 27 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66