bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Isaiah 25
Isaiah 25
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 26 →
1
Here, U is my God. Ek verheerlik U, ek prys u Naam; want U het wonders gedoen – planne uit die verre verlede bestendig en betroubaar uitgevoer.
2
Ja, U het van 'n stad 'n kliphoop, van 'n versterkte stad 'n vervalle plek gemaak. Die vesting van vreemdes is nie meer 'n stad nie; dit sal nooit herbou word nie.
3
Daarom sal 'n sterk volk U eer, 'n stad van magtige nasies sal U vrees.
4
Ja, U was 'n toevlug vir armes, 'n toevlug vir behoeftiges in hulle nood, 'n skuilplek teen stortreën, 'n skaduwee teen hitte. Want die asem van geweldenaars is soos stortreën teen 'n muur,
5
soos hitte in 'n dor streek. U doof die rumoer van vreemdes uit; soos hitte in die skadu van 'n wolk, word die lied van geweldenaars gedemp.
6
Die Here, Heerser oor alle magte, sal op hierdie berg vir al die volke 'n feesmaal van ryk geregte voorberei, 'n feesmaal met beleë wyn, met ryk geregte vol murg, met gesuiwerde, beleë wyn.
7
Op hierdie berg sal Hy die sluier verswelg, die sluier oor al die volke, die geweefde bedekking oor al die nasies.
8
Hy sal die dood vir ewig verswelg; my Heer, die Here, sal die trane van alle gesigte afvee. Die bespotting van sy volk sal Hy van die hele aarde af verwyder. Ja, die Here het gespreek.
9
Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die Here op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding. ”
10
Ja, die hand van die Here rus op hierdie berg; maar Moab word daar waar hy is, vertrap, soos strooi vertrap word in 'n mishoop.
11
Moab sal sy hande uitstrek in die strooi, soos 'n swemmer sy hande uitstrek om te swem. Maar die Here sal sy hoogmoed in vernedering verander, ondanks die vaardigheid van sy hande.
12
Die versterkte stad, die toevlugsoord van jou stadsmure, laat Hy tuimel, haal Hy neer, gooi Hy neer op die grond, tot in die stof.
← Chapter 24
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 26 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66