bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
/
Isaiah 56
Isaiah 56
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
← Chapter 55
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 57 →
1
So sê die Here: “Handhaaf die reg en tree billik op, want my verlossing is naby, dit kom; en my geregtigheid is op hande, dit word geopenbaar.
2
Gelukkig is die mens wat dit doen, die mensekind wat daarby hou, hy wat die Sabbat onderhou deur dit nie te ontheilig nie, wat sy hand daarvan weerhou om enigiets verkeerds te doen.
3
Die nakomeling van 'n vreemde wat hom aan die Here verbind het, mag nie sê, ‘Die Here sal my beslis van sy volk afskei’ nie. 'n Eunug moet nie sê, ‘Kyk, ek is 'n droë boom’ nie.
4
Want so sê Ek, die Here, vir die eunugs, vir dié wat wel my Sabbatte onderhou, wat dit kies waarin Ek vreugde vind, en wat vashou aan my verbond:
5
Ek sal vir hulle iets gee wat beter is as seuns en dogters: In my •tempel en teen my mure sal Ek hulle gedenk met 'n teken en 'n naam. 'n Ewige naam sal Ek aan hulle gee wat nie uitgewis sal word nie.
6
“En die nakomelinge van 'n vreemde wat hulle aan die Here verbind het om Hom te dien, om die Naam van die Here lief te hê en om sy dienaars te word – almal wat die Sabbat onderhou deur dit nie te ontheilig nie, en wat vashou aan my verbond –
7
hulle sal Ek na my heilige berg bring; en Ek sal hulle vreugde laat ervaar in my huis van gebed. Hulle •brandoffers en •maaltydoffers sal aanvaarbaar wees op my altaar. Ja, my huis sal genoem word 'n huis van gebed vir al die volke. ”
8
Die uitspraak van my Heer, die Here, Hy wat die verstrooides van Israel byeenbring, is: “Ek sal by Israel nog meer byeenbring as wat reeds by hom byeengebring is.”
9
Al julle wilde diere van die veld, kom om te verslind! Ja, kom, al julle wild in die bos!
10
Israel se wagte is almal blind, hulle neem niks waar nie. Hulle is almal stom honde, hulle kan nie blaf nie; hulle lê daar en maak geluide, hou daarvan om te sluimer.
11
Die honde is vraatsugtig, hulle ken nie versadiging nie. Hulle is die herders! Hulle kan nie verstaan nie. Hulle is almal gerig op hulle eie pad, elkeen op sy eie voordeel, sonder uitsondering.
12
“Kom!” sê een, “ek sal wyn gaan haal; kom ons word dronk van sterk drank! Die dag van môre sal net soos hierdie een wees – 'n buitengewone groot dag.
← Chapter 55
Jump to:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
Chapter 35
Chapter 36
Chapter 37
Chapter 38
Chapter 39
Chapter 40
Chapter 41
Chapter 42
Chapter 43
Chapter 44
Chapter 45
Chapter 46
Chapter 47
Chapter 48
Chapter 49
Chapter 50
Chapter 51
Chapter 52
Chapter 53
Chapter 54
Chapter 55
Chapter 56
Chapter 57
Chapter 58
Chapter 59
Chapter 60
Chapter 61
Chapter 62
Chapter 63
Chapter 64
Chapter 65
Chapter 66
Chapter 57 →
All chapters:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66